Feeskraal Lodge

Ref: PRM053
PRICE: R3 500 PER NIGHT
(During the week - Sunday to Thursday)
PRICE: R4 500 PER NIGHT
(Weekends - Friday - Saturday)
PRICE: R5 000 PER NIGHT DURING SCHOOL HOLIDAYS
Book 3 nights and pay only for 2 nights (this offer only apply during the week, and only available outside of school holidays)
  • Exquisite newly-built bushveld holiday home with spectacular views!
  • Tastefully furnished with large open-plan lounge, kitchen & dining area
  • 2 superior en-suite bedrooms with air-conditioning
  • Upstairs loft with 3 single beds plus private bathroom
  • Sparkling swimming pool on wooden deck
  • Open-air boma & braai area
  • Carports & full DSTV

Phone Hennie on 082 452 7993,
Lizelle on 072 620 5989
or Antionette on 082 767 8849 to book

RESERVE FEESKRAAL LODGE NOW

FACILITIES
Television yes DSTV yes
Flat screen yes Smartcard yes
DVD player no Pool table no
Air conditioning yes, bedrooms Ceiling fans yes, lounge
Swimming pool yes Braai area yes
Bar no Fire pit yes
Fire place no Built-in braai yes
Jacuzzi no Covered parking yes
Garages no Servicing. Additional Charge R250 per day

Guests says about FeeskraaL Lodge:

Ons wil net vreeslik dankie se vir die aangename verblyf die afgelope naweek by 21 Elandsfontein. Die eenheid is pragtig en ons sal defintief in die toekoms weer gebruik maak van die eenheid.
— Hester Joubert (Guest 6 - 8 May '16)
Pragtige plek wat skoon en netjies is.
Ons het ‘n ongelooflike tyd gehad. Die plek is netjies en goed toegerus. Sal enige tyd weer teruggaan.
— H. Joubert
Die fasiliteite is pragtig maar die kommunikasie met betrekking tot die eenheid kan beter wees.
Feeskraal Lodge is ‘n pragtige, goed toegeruste eenheid met luukse afwerkings wat die bosveld ligging komplimenteer. Ons het teen sonsondergang op ‘n koue, reënerige Vrydagaand aangekom. Teen kosmaaktyd moes ons eers skakel om te verneem dat die eetgerei en glase nog waarskynlik in die skottelgoedwasser is. Die geiser was nie aangeskakel nie en die volgende oggend moes ons weer skakel om uit te vind waar die wildbesigtigingsvoertuig se sleutel gebêre word. Dit sou gaaf gewees het as hierdie inligting net op ‘n inligtingstuk in die eenheid beskikbaar was. Dit sou nogal goed gewees het as daar sepies en ander lekker ruik goedjies in die badkamers was vir ‘n lekker bederfie. Hierdie kommentaar is nie kritiek nie en moet asb gesien word as ‘n poging om te help om ander gaste se ervaring ‘n goeie een te maak. Op die keper beskou het ons ‘n heerlike rustige naweek gehad, heelwat wild gesien en sou ons dit graag weer wou doen.


— L Bruwer